Bo-Karoo; die Boek

voorblad2

Dit het ‘n werklikheid geword; Stories uit die Bo-Karoo word gedruk. Christelike Lektuurfonds in Wellington het ‘n pragboek saamgestel van al 126 stories oor Vanwyksvlei en sy mense en sy geskiedenis.

voorblad3

 

In ‘n vorige blog het ek vertel hoe ‘n droom – letterlik ‘n droom – gelei het tot die besluit om die boek te laat maak. Dit is my beskeie projek om die boere in Vanwyksvlei te help in hierdie tyd van langdurige, uitmergelende droogte.

My plan is om die volle bedrag wat deur die volle oplaag ingesamel word, in ‘n droogtehulpfonds te stort.

Almal wat reeds op my fb-boodskap ‘n boek gedêps het, se name is op my lys. Sodra ek weet wat die boek my kos, gee ek vir julle ‘n prys en ‘n banknommer deur. Ek sal sorg dat jou boek by jou uitkom.

As drome werklikheid word, gebeur dinge. Hierop wil ek tog nooit uitmis nie.

En jy?

 

rpt

11 comments

  1. Keith Eksteen · October 22, 2019

    Kontakbesonderhede asb,,,sal graag n kopie wil koop

    Like

    • Leonette Smit · October 22, 2019

      My selnr is 082 584 4992. Stuur vir my joune dan praat ek met jou

      Like

      • Edelweiss Easton · October 22, 2019

        0824447380

        Like

      • Leonette Smit · October 22, 2019

        Joune is ook op my bestellys

        Like

  2. Daniel Rabie · October 22, 2019

    Hoe kan ek n kopie koop

    Like

    • Leonette Smit · October 22, 2019

      Stuur vir my jou selnr na 082 584 4992 dan geen ek jou al die inligting deur

      Like

  3. Toortsie · October 22, 2019

    Hartlik geluk met die boek!

    Like

  4. Pingback: Bloggers maak my opgewonde – toortsie.com

Leave a comment