Tyd vir die wêreldeinde

 

As kinders het ons altyd in ons massas saamgespeel; die Ferreira’s, die Pieterses, die Potgieters, die Vogese, Riaan Schoombee, Antjies van Rensburg.

Sodra ons speletjie op sy lekkerste was, kom Mariëtte, my ouer sussie met: “Dis tyd dat die wêreld moet vergaan!!” Daarmee breek sy die magic van ons speletjie en ons almal haat haar met ‘n passie.

 

Op die aand van die wederkoms is daar in Vanwyksvlei:

* 1132 mense onder die invloed van alkohol besig om te vloek en te skel,

*603 mense besig om te eet voor Sewende Laan (nie die winkeltjie, die sepie),

* 434 jong mense besig om te kuier met luide musiek, drankies en onbeperkte gelag,

l1160224

*310 kinders besig om buite te speel,

 

* 202 oumense besig om reg te maak vir die bed,

l1140116

*172 mense besig om Karoo skaapvlies te braai,

20161007_165238

*85 mense besig om binneshuis RSG te luister,

*43 mense besig om buite na die sterre te sit en kyk,

 

*18 mense besig om ‘n boek te lees en

*1 mens besig om te blog

Advertisements

4 comments

  1. ekmyselff · December 12, 2016

    Net JY, jy se…

    Like

  2. Franlie Lexow · December 14, 2016

    Twee sal op die land werk….

    Like

  3. Elna Bekker · December 15, 2016

    En jy is die een wat boek lees, en blog! met ‘n koue rooi wyn langs jou, [want wie sê rooi wyn moet kamer temperatuur wees, veral in die Somer?] en daarom, my vriendin is jy enig, uniek, en my favourite.

    Like

  4. Leonette Smit · December 15, 2016

    en jy weet, veral as dit ‘n boek is soos The Elegance of the Hedgehog

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s