Familiereunie

Prinloo foto 2 001

Tom en Sophie Prinsloo, met Sophie se broer, Dries Schutte

 

In 1923 trou Thomas Bingle Prinsloo met Sophie Wilhelmina Schutte. Hulle vestig hulle op ‘n plaas naby Sannieshof. Agt kinders word uit die huwelik gebore.

Prinsloo foto 3 001

Die Prinsloo’s, Cilie, Antoon, Lena, Driesie, Sophie, Pa Tom, Ma Sophie, Chrissie, Bingle en Jannie

 

Tom Prinsloo bou die ou familie-opstal met klippe wat hy self gaan kap en met ‘n donkiekar aanry plaas toe. Rietkolk word die Prinsloofamilie se kuierplek. Ons almal se hartsplek.

Prinsloo foto 7 001

Oupa Tom en Ouma Sophie op Rietkolk

 

 

Oor Rietkolk word geskryf en geskilder. Gedig en gedroom.

En ‘n rede gevind om ‘n reunie te hou te Buffelspoort die afgelope naweek.

L1160405

Minder as ‘n eeu en vyf geslagte later kan daar vandag presies 200 name aan hierdie twee mense gekoppel word – aangetroud en ingebore (die 200ste familielid word DV in Desember gebore).

Uit die aard van die saak is daar meer as een Thomas, meer as een Bingle, meer as een Sophia en meer as een Wilhelmina met vele verbuigings daarvan. En natuurlik baie ander name wat van geslag na geslag oorgedra word. Wat ‘n nalatenskap! Vir diegene wat belangstel, hier is hulle almal:

PRINSLOOFAMILIE

Wilma, Welma en Wilmien

Marja, Martin en Marlien

Sophie, Cilie en Somien

Kobus, Keagen en Katrien

Neels en Nina

Leo en Lena

Frits en Phia

Martin en Mea

Chrissie, Chrisna en Christine

Erika, Edna en Elmien

Wimpie, Wilma en Willemien

Candy, Christiaan en Karien

Henré en Hendru

Wilna en Wilco

Jan en Jaco

Leopold en Marco

Thomas, Tommie en Truida

Franlie, Fritsie en Frieda

Bingle, Boeta en Beulah

Carli, Cara en Carla

Rickus en Rika

Tom-Tom en Talita

Tom en Tommie

Martine en Marli

Gerhard, Gerard en Gera

Andries, Almari en Alta

Johan, Jané en Joshua

Mieke, Maryke en Monica

Louis en Leon

Du Preez en Deon

Leopold en Leon

JanLouis en Leo

Megan, Mienke en Marina

Jannes, Jaco en Juanita

Naomi, Nerine en Nelia

Alrich, Annalien en  Alida

Rudo en Ricus

Irma en Ignis

Louis en Louise

Dirk en Driesie

Abri, André en Anika

Liezl, Linden en Linda

Mariselle, Mandie en Mia

Emile, Esli en Elza

Ruald en Ruvan

Daleen en Déhan

Wiam en Wihan

Jaco en Johan

Jannie,  Janie en Johan

Stephan, Silke en Susan

Annemarie, Antoon en Adriaan

Karin, Chrissie en Christiaan

Schutte en Sophie

Frans en Fritsie

Jane en Johnnie

Wouter en Valerie

Azelle, Antonie en Annatjie

Hennie, Hannelie en Hannetjie

Marisa, Martin en Marli

George, Jonathan en Johnnie

Kleinjan en Janie

Wynand en Willie

Karlien en Christiaan

Jadon en Jason

Mariana, Mariëtte en Madelaine

Lucas, Leany en Liane

Simoné, Smirre en Smittie

Dan nog WS en RW en JP

Pieter en Phillip

Wouter en Willem

Ignatius en Abri

Bingle en Babie

Johan, Jonada en Johann

Robert, Ruben en Ryk

Frans, Frits en Frik

Hardus, Heziki en Heinrich

Gideon en Leonette

Grete en Lizette

Iné en Issabel

en ten laaste, Zoe en Yselle

4 comments

  1. Franlie Lexow · September 5, 2016

    Wonderlike herhinneringe. Wonderlike naweek!!!

    Like

  2. Elna Bekker · September 5, 2016

    Dit is waarom ‘n mens bande moet hê! Dit bou karakter en kultuur. Mag jul kindskinders nog in hierdie mooi vreugdes deel! [ Het jy toe ooit die boek van T.V. Bulpin oor Transvaal gelees?]

    Like

  3. Mariette · September 5, 2016

    Noujatoe! Soveel verwant, gesonde mense, Christene, al die geleenthede tot geleerdheid, geleenthede om te dien, soveel werk en inkomste, soveel het al eiendom – soveel blessings!!!

    Like

  4. Anita Schutte · September 5, 2016

    Sjoe, groot werk!!!!

    Like

Leave a reply to Franlie Lexow Cancel reply